Log in

I forgot my password

Latest topics
» Resignation
19.01.09 6:57 by ZONKSA

» For the Blue Bull supporters
17.01.09 14:18 by Will1970

» Think before you speak
17.01.09 10:09 by NoTyp3

» Friendly COD4 Clanmatch
17.01.09 10:06 by NoTyp3

» Quote Of The Day
17.01.09 9:01 by NoTyp3

» Telkom connection problems
16.01.09 23:44 by NoTyp3

» Call of Duty Modern Warfare2 count down
15.01.09 17:28 by NoTyp3

» AGASA Admin Fever
15.01.09 8:34 by NoTyp3

» COD4 3rd CHALLENGE COD4 2nd
15.01.09 8:21 by Invader

» BF no more
14.01.09 23:02 by Ch8s3r

» Top Posters
14.01.09 19:31 by Morphza

» iGame Teamspeak
14.01.09 11:59 by Brakus

» Left 4 Dead
13.01.09 18:20 by Veld_Muis

» 2 Questions
13.01.09 14:49 by Brakus

» Singapore / New Zealand / Australia
13.01.09 8:36 by Brakus

Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search


Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Page 3 of 5 Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next

Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 01.09.08 23:15

Morphza wrote:Ridder... how do you manage to play Medieval II ???

I get fed up with those freaking merchants, that are just ALWAYS better than yours...

Now the new one... Empire Total War... they making multiplayer... that should be interesting!! Smile

I agree Morph. They are irritating. That's why I tend to wipe out the kingdoms that do hostile take-overs. Seems they stop when you annihilate their towns. :twisted:
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 01.09.08 23:16

Playburn wrote:Ek sien so, Sy het nie meski9en Sussies wat die selfde persoonlikheid deel wat beskikbaar is nie.

Sy het 2 sussies Burnie. Beide is jonger as sy. ;)
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by ZONKSA on 02.09.08 7:46

HA HA, dit se alles!!!!!!! Hy maak nog sy mind op watter een die mooiste is! affraid
avatar
ZONKSA
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 186
Age : 40
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 02.09.08 12:11

Nou Daai is wat ek noem 'n Bonus, Hulle pa moes amper self moord geplees het met al daai Estrogeen in daai huis... lol, So as hulle jonger is, hoe oud sal dit nou wees. Ek mag nie meer girls vat onder 16 nie. daai dae is verlede jaar officialy verby. Lol.
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 02.09.08 12:45

Playburn wrote:Nou Daai is wat ek noem 'n Bonus, Hulle pa moes amper self moord geplees het met al daai Estrogeen in daai huis... lol, So as hulle jonger is, hoe oud sal dit nou wees. Ek mag nie meer girls vat onder 16 nie. daai dae is verlede jaar officialy verby. Lol.

Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seŽn my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe. silent Ek weet mos wat deur ons ouens se gedagtes gaan by tye :pirat: en dit maak my bang as ek dink ek eendag 'n ouer van dogters moet wees. pale

Jongste is 26 en die 2de is 28 (nie seker nie). scratch

En Zonk jou blikskottel! :suspect: Myne is defnitief die mooiste van die lot. ⭐

lol!
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 02.09.08 13:39

JA Stem Ridder, Ek sal nie dit maak as ek dogters moet he nie. My eerste vraag aan die nuwe Boyfriend sal wees" Is jy bulletproof?" nee oom "Fokken onthou dit!"

Ek is seker jy sal soos jy gese het die mooiste uit kies as daar drie is maar die ander twee moet ook mooi wees aangesien die oom baie practice gehaat het. lol.
Ek beklei nou met die versekering. hulle will nou assesor uitstuur... ? Ek het klaar ander mags wat ek van my polo afehaal het opgesit sodat ek kan ry, maar hy will nog steed kom kyk... "Sig" verstanie wat hy na will kyk nie..
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Veld_Muis on 02.09.08 20:50

I play most of the time:

Team fortress 2 online
Age 3 offline
Test drive unlimited
avatar
Veld_Muis
Private
Private

Male
Number of posts : 12
Age : 29
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Gunter on 02.09.08 23:44

RSA.Ridder wrote:
Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seŽn my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe.

Die Groot Oom het my klaar geseen met twee meisiekinners. Ek speel COD vir die stress - en die oefening. Ek gaan dalk oor 'n paar jaar iemand moet uithaal.
avatar
Gunter
Sergeant
Sergeant

Male
Number of posts : 98
Age : 45
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Gunter on 02.09.08 23:46

Morphza wrote:Now the new one... Empire Total War... they making multiplayer... that should be interesting!! Smile

Jaaa, daai gaan 'n goeie game wees. Naval battles word ook ingebou. Kan nie wag nie.
avatar
Gunter
Sergeant
Sergeant

Male
Number of posts : 98
Age : 45
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 04.09.08 10:20

Gunter wrote:
RSA.Ridder wrote:
Ek moet bieg... ek hoop die Groot Oom seŽn my eendag met net seuns, want ek sal my dogters toesluit vir beide my en hulle onthalwe.

Die Groot Oom het my klaar geseen met twee meisiekinners. Ek speel COD vir die stress - en die oefening. Ek gaan dalk oor 'n paar jaar iemand moet uithaal.

Innige simpatie oubaas en hope sterkte. pale
Hoop egter nie jy het dit eendag nodig nie Shoot1

Burnie... die man van die versekering wil seker net vasstel of dit werklik Maggs is en nie dalk Rimms nie (kug-kug) lol!
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 04.09.08 10:49

lol! @ Ridder
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Migs on 05.09.08 18:53

I also Play GRAW 2 Shoot1
avatar
Migs
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 362
Age : 45
Location : Port Elizabeth
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Ch8s3r on 05.09.08 19:00

Guildwars Nightfall (muscle relaxant)(wanneer ek moerig is)
Lock On
IL-2 Sturmovik
Quake 4
NFS Pro Street (Train my klein mannetjie daarin deesdae)
NFS Carbon
CSS (Weer baie deesdae)(Die ouens moan nogsteeds oor alles, ek log net in toe word daar gese ek hack, toe se hy les op)
UT3
Far Cry (ja nog steeds)
Crysis
CC3 (muscle relaxant)
BF2142 (baie lanklaas)
COD4

Speel deesdae n groter verskeidenheid games, lekker om bietjie af te dwaal van die normale Smile
avatar
Ch8s3r
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 126
Age : 39
Location : Jeffreys Bay
Registration date : 2008-08-21

View user profile http://dac.xippy.org

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 08.09.08 10:54

Ch8s3r wrote:Guildwars Nightfall (muscle relaxant)(wanneer ek moerig is)
Lock On
IL-2 Sturmovik
Quake 4
NFS Pro Street (Train my klein mannetjie daarin deesdae)
NFS Carbon
CSS (Weer baie deesdae)(Die ouens moan nogsteeds oor alles, ek log net in toe word daar gese ek hack, toe se hy les op)
UT3
Far Cry (ja nog steeds)
Crysis
CC3 (muscle relaxant)
BF2142 (baie lanklaas)
COD4

Speel deesdae n groter verskeidenheid games, lekker om bietjie af te dwaal van die normale Smile

Burnie... Waag dit nou weer om my uit te haal hoor! :pirat:
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 08.09.08 17:02

Ridder, en waar het ek dit gewaag? Kannie onthou ek het teen jou gespeel nie.
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Gunter on 08.09.08 22:43

Blixem Chaser. Jys 'n besige man. :shock:

Weet jy van 'n SA server vir IL2? Ek speel hom ook partykeer maar is nou moeg om alleen rond te vlieg en airfields te bom.
avatar
Gunter
Sergeant
Sergeant

Male
Number of posts : 98
Age : 45
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by ZONKSA on 09.09.08 6:48

Gunter het jy BF2? 👽

Ek vlieg gereeld Jets, moet se daars 'n paar goeie ouens..... kan sien hulle jol al jare.... Cool1
avatar
ZONKSA
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 186
Age : 40
Location : Vanderbijlpark
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Ch8s3r on 09.09.08 14:38

Gunter wrote:Blixem Chaser. Jys 'n besige man. :shock:

Weet jy van 'n SA server vir IL2? Ek speel hom ook partykeer maar is nou moeg om alleen rond te vlieg en airfields te bom.

nee ek het nog geen SA servers gesien nie. Speel maar op internaional servers. ek sal weer soek vir n SA een en jou laat weet as ek een kry
avatar
Ch8s3r
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 126
Age : 39
Location : Jeffreys Bay
Registration date : 2008-08-21

View user profile http://dac.xippy.org

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Cornolio69 on 09.09.08 14:43

Nee wat manne... Julle speel hopeloos te veel goed!
Ek speel maar net BF2142 en TOCA en so nou en dan met my self :twisted:
avatar
Cornolio69
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 386
Age : 41
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Ch8s3r on 09.09.08 14:52

IL2 is n tricky game maar as jy dit eers baas raak begin dit lekker raak om die ouens uit die lig te skiet :lol:

Het baie huiswerk gedoen om vliegtactics te leer. Aan die begin gevoel ek wil die game terug vat vir n refund maar nou is dit lekker Punk
avatar
Ch8s3r
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 126
Age : 39
Location : Jeffreys Bay
Registration date : 2008-08-21

View user profile http://dac.xippy.org

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 09.09.08 15:12

hell Chaser, watse plek wat oop games terug...
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Cornolio69 on 09.09.08 15:16

Daai trok wat dit van af geval het! lol!
avatar
Cornolio69
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 386
Age : 41
Location : Centurion, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by RSA.Ridder on 09.09.08 15:29

Playburn wrote:hell Chaser, watse plek wat oop games terug...

Kyk bietjie op die internet Burnie. BT Games koop 2de handse speletjies terug. Hulle is landwyd in al die groot dorpe en stede. What a Face

En lol!, skerp een. Jy weet waarna ek verwys het wat die "uithaal" betref. Saber
Kyk bietjie vroeŽr in die "posts" ou maat Saber
avatar
RSA.Ridder
Senior Clan Member
Senior Clan Member

Male
Number of posts : 264
Age : 39
Location : Pretoria, Suid-Afrika
Registration date : 2008-08-25

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by -=CTK=-Playburn on 09.09.08 15:32

Ridder, Dis te veel moeite, ek is hoog sleg vandag, so jammer dat ek jou "uitgehaal" het.
avatar
-=CTK=-Playburn
Colonel
Colonel

Male
Number of posts : 574
Age : 37
Location : Cape Town
Registration date : 2008-08-21

View user profile

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Ch8s3r on 09.09.08 15:35

lol!
avatar
Ch8s3r
Call of Duty Admin
Call of Duty Admin

Male
Number of posts : 126
Age : 39
Location : Jeffreys Bay
Registration date : 2008-08-21

View user profile http://dac.xippy.org

Back to top Go down

Re: Games you play when NOT playing BF2142 or COD4

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Page 3 of 5 Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum